SomBeat.com
Ma antjie krog
Pop
Share Direct Link
Ma Ma, ek skryf vir jou n gedig sonder fênsie leesekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer n kaalvoet gedig - want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en spits woorde jy draai jou leiklipkop jy lag en breek my tente op maar jy offer my elke aand vir jou Here God. jou moesie-oor is my enigste telefoon jou huis my enigste bybel jou naam my breekwater teen die lewe ek is so jammer ma dat ek nie is wat ek graag vir jou wil wees nie.
Download Music and Video
Sign up now and you will be able to download MP3 videos and music!